SUID AFRIKAANSE
KOMEDIE PROMOSIES

BEKREK KOMEDIE is ‘n komedie promosie maatskappy wat hom daarop toespits om gehore te laat skater van die lag deur die bemarking van verskeie komedie konserte.